Return to flip book view

Uplift Media News May 2025

Page 1

Message

Page 2

Page 2 | Uplift Media News | May 2025

Page 3

Page 3 | Uplift Media News | May 2025

Page 4

Page 4 | Uplift Media News | May 2025

Page 5

Page 5 | Uplift Media News | May 2025

Page 6

Page 6 | Uplift Media News | May 2025

Page 7

Page 7 | Uplift Media News | May 2025

Page 8

Page 8 | Uplift Media News | May 2025

Page 9

Page 9 | Uplift Media News | May 2025

Page 10

Page 10 | Uplift Media News | May 2025

Page 11

Page 11 | Uplift Media News | May 2025

Page 12

Page 12 | Uplift Media News | May 2025

Page 13

Page 13 | Uplift Media News | May 2025

Page 14

Page 14 | Uplift Media News | May 2025

Page 15

Page 15 | Uplift Media News | May 2025

Page 16

Page 16 | Uplift Media News | May 2025

Page 17

Page 17 | Uplift Media News | May 2025

Page 18

Page 18 | Uplift Media News | May 2025

Page 19

Page 19 | Uplift Media News | May 2025

Page 20

Local Sport Highlights | Plaaslike SporthoogtepunteLocal Sport Highlights | Plaaslike SporthoogtepunteWELKOM-GHOLFERS HOU SUID-AFRIKA SE NAAM HOOG.Twee deurwinterde Welkomsegholfspelers het nie net die Goudveldnie, maar ook Suid-Afrika se naam inThailand hooggehou waar hulle hulle dieinternasionale wêreldgholfkompetisie virpare gewen het.Altesaam 35 pare van lande van regoordie wêreld het mekaar die stryd aangesê.Vir die bekende sportman Jurie Jerlingen sy spanmaat, Leon van der Walt, wasdit ‘n onvergeetlike ondervinding.“Ons het nie verwag om te wen nie. Diekompetisie was straf,” sê Jurie (60).Die kompetisie het oor vier dae gestrek.Die eerste dag was “Full AmericanScramble”, die tweede dag “GreenSaums”, die derde dag Beter-bal en dievierde dag “Combined Stableford”(gesamentlike punte).Jurie en Leon is jarelange vriende. Hulleis lid van die Parys-gholfklub, en neemgereeld aan groot kompetisies deel.Die hoofprys wat hulle gewen het, maakhul harde werk die moeite werd. Hulle inskrywingsgeld van R60 000 per spelervir die kompetisie in Viëtnam in 2026,word vir hulle betaal. Al hul kostes wordgedek. Hulle het ook onder meer ‘ngholfsak en -stokke gewen.Molly GreenFotografie: VerskafJurie is in Welkom gebore. Welkom-Gimnasium is sy alma mater en hy hetvan 1985 tot 1997 in 238 wedstryde asskrumskakel vir Noord-Vrystaatuitgedraf. Hy het vir twintig jaar virAnglo American gewerk en is nou in diemotorbedryf.Jurie sê die gholfgogga het hom eers in1999 gebyt. “Dit is harde werk om gholfte speel en dit is ‘n duur sportsoort.Leon is ‘n bekende sakeman in Welkom.Jurie en Leon het ook in 2023 aan dieinternasionale pare-gholfkompetisiedeelgeneem. Vanjaar was die eerste keerdat ‘n Suid-Afrikaanse span gewen het.Leon van der Walt (linjks) en Jurie Jerling(regs) met die trofee wat hulle gewen het.STERKMAN EDDY SCOTT PRESTEERINTERNASIONAAL.Molly GreenFotografie: VerskafEddy Scott (36), is een van ses Suid-Afrikaners wat as lid van die IBFF(liggaamsboufederasie) wêreldwyd magbeoordeel en deelneem. Vir hom is dit ‘ngroot beloning vir sy harde werk entoewyding. Hy kan nou kompetisieslandwyd reël.Eddy, ‘n onderwyser by Amari Skool inWelkom, het in sy studentejare by ‘ngimnasium aangesluit om fiks te word.Hy het aan sterkmankompetisiesdeelgeneem en het die eerste plek op ‘nSuid-Afrikaanse kompetisie behaal.Later het hy besluit om hom opliggaamsbou toe te spits. Hy het ‘neerste plek in die o.90kg-afdelingbehaal. Die IBFF liggaamsboufederasiehet hom toe gevra om as ‘n beoordelaarop te tree. Hy het onlangs as IBFFwêreldwye beoordelaar en atleetgekwalifsieer. Eddy reël op 28 Junie ‘nsterkmankomptisie by Tweedestraat 18,in Welkom, ten bate van die CancerCommunity Center.Eddy is ‘n man van vele talente. Hy isook ‘n gekwalifiseerde berader en help oud en jonk met verslawingsprobleme,depressie, aggressie en verlies. Hy staanmense ook met die rouproses by enfokus veral op mans wat deuregskeidings gaan. ‘”Mans sukkel oor diealgemeen om oor hul sielkundigeprobleme te praat.” Belangstellendeskan hom gerus kontak op 073 076 9578.Hy werk ook saam met die Polisie omverslaafdes te help. “Dit is vir my ‘nmanier om iets aan die gemeenskapterug te gee.” Hy self het erg aandepressie gely. Hy het toe verslaafgeraak aan die pille wat die dokter virhom voorgeskryf het. “Ek het weer by ‘ngimnasium begin oefen en dit het mygehelp om die verslawing te oorkom.” “Fisiese welstand bepaal jou emosionelewelstand. Dissipline, regte eetge-woontes en genoeg slaap is baiebelangrik.” Hy hoop is om op 1September vanjaar aan die inter-nasionale liggaamsbou-kompetisie inItalië deel te neem.Eddy Scott.ROVERS RUGBY CLUB CREATINGOPPORTUNITIES THROUGH RUGBY.Petra de BlomPhotography: SuppliedFranchising could be the key tosustaining local rugby clubs, says JacoKruger, chairperson of Rovers RugbyClub in Welkom. He believes it wouldattract new sponsors and strengthenties with supporters. Jaco recognizesthe challenges of running a local rugbyclub. Rugby, Jaco explains, is more than just asport, it’s a brotherhood built on sharedexperiences. It also plays a vital role incommunity life, bringing peopletogether across generations. However,like many local clubs countrywide,Rovers faces sustainability challenges.“We have to rely on a few sponsors andloyal supporters. Bigger clubs often luretop players away.”“People see our jerseys and think it’sjust about the brand, but there’s moreto it,” Jaco says. “We have expenses likebandages, travel costs, and equipmentto cover, to name a few.” “Despite these challenges, Roversremain competitive in the GriffonsRugby Union league. Last year, fiveRovers players represented the NovaVitGriffons. The club's second and thirdteams face a dilemma, as theysometimes compete against smallerclubs with fewer players, leading tocombined teams that often includefirst-team players.”“Rovers is in the midst of atransformation phase. We have madegreat strides towards transformationand are now at 91 percent towardbecoming more inclusive and com-munity-oriented.”“We focus on developing young playersand increasing community involvement.We also inform unemployed playersabout job opportunities through ourdigital network and host events likeRovers Rugby Day.”“A major step toward inclusivity hasbeen the formation of a women’s team,with nine players selected for theGriffons women’s team last year. It's ahuge achievement," Jaco says, addingthat they’re remodeling a change roomfor female players.Rovers Rugby Club recently welcomedsponsors at an event. Pictured from left toright are Izak Venter, Carla Labuschagne,Jaco Kruger (Chairperson of Rovers), andKwazi Khumalo.MATJHABENG-SPANNE GEREED VIRVEERPYLKAMPIOENSKAP.Petra de BlomFotografie: VerskafDie Lejweleputswa Veerpyl-vereniginghet sy finale uitdunrondes gehou om diespan te kies wat Matjhabeng by die 2025SA Veerpylkampioenskap sal verteen-woordig. Die span bestaan uit ses mansen vier vroue wat hul plek verwerf het nástrawwe kompetisie tussen die streek sebeste spelers. Hierdie toernooi was ter voorbereidingvir die Vrystaatse kampioenskap watbinnekort in Winburg plaasvind, sêZinnia van Gent, sekre- taresse van dieLejweleputswa Veerpyl-vereniging. Die Lejweleputswa Veerpyl-vereniging,wat al meer as 30 jaar bestaan, hethuidig 102 aktiewe lede en agtgeregistreerde klubs. Die streek spogmet ’n reeks jaarlikse toernooie,insluitend ligawedstryde, bekerkom-petisies, en ope toernooie vir diepubliek. Die verskillende spelvorme sluitin 1001, 701, 501, 301, "Killers", "TwoMen and a Lady", pare- en enkelspel.Hierdie toernooie is nie almal net virkompetisie nie, maar ook ’n manier omdie sport onder jongmense en beginnersbekend te stel, sê Zinnia.Enigiemand wat belangstel om aanveerpyl as sport deel te neem of by dieklub aan te sluit, is welkom om Zinniavan Gent by 083 297 9186 te kontak. Matjhabeng se vroue-veerpyltjiespan vir 2025is voor van links Lizelle Minnie, MarieSwanepoel (spanbestuurder) en SimoneMeintjes. Agter van links is Tanya vanSchalkwyk, Tanya Meintjes en Mandy van Zyl.Matjhabeng se veerpyltjie mans-span vir2025 is van links voor Dave Saaiman, Petervan Niekerk en Nick Swart. Agter van links isBen van der Walt, Christo Prinsloo, IsakHeymans en Kevin Oliver. Ian Hamilton-Walker (afwesig) is die spanbestuurder.Hier sal al die distrikte in die provinsieteen mekaar meeding om die spelers tekies wat die Vrystaat op nasionale vlak indie mans-, vroue, junior- en veteraan-spanne sal verteenwoordig.