Message Esg. 11:19 “Ek sal hulle ‘n ander hartgee en ‘n nuwe gees onder hulle laatposvat. Ek sal die kliphart uit hulliggaam verwyder en hulle ‘n hart vanvlees gee.”Here,leer my metU Heilige Geesleef.
Lukas 15:7,10 “Net so sal daar ook in diehemel blydskap wees oor een sondaar wathom bekeer,....Die grootste ouer-vreugde is wanneer sykind, Jesus as verlosseraangeneem het.
Luk 15:7,10 “ Christus is onsvrede, Hy wat die twee, Jodeen nie-Jode, een gemaak het .Deur sy liggaam te gee, hetHy vyandskap afgebreek watvroëer soos ‘n muur skeidinggemaak het.”
Kol 3:13 “Wees geduldig metmekaar en vergewe mekaar asdie een iets teen die anderhet.”
Ef. 4:2 “Wees altyd beskeie,vriendelik en geduldig enverdra mekaar in liefde.”
2 Kor. 9:6 “Dink daaraan wie karig saai, salkarig oes; en wie volop saai;sal volop oes.Elkeen moet gee soos hy hom in sy hartvoorgeneem het, en nie met teensin ofuit dwang nie, want God het dieblymoedige gewer lief. . . .”
Gen 22:8 Abraham het geantwoord: “My seun ,God sal sy eie offerlam voorsien.”Soos die blinde onvoorwaardelikglo in die getrouheid van sygidshond, moet ek metverwagting glo in die getrouheidvan God. Hy alleen is volkomegetrou.
Rom. 12:16 “Wees eensgesind ondermekaar. Moenie hooghartig wees nie,maar skaar julle by die nederiges.”1 Kor 1:29 “Geen mens het dus iets om opte roem voor God nie.”
Jak. 1:26.”As iemand dink hy isgodsdienstig, maar hy hou nie sy tong intoom nie, bedrieg hy homself. SyGodsdiens is waardeloos.”