of
0
9
0
TOELATINGSPAKKET 2019
2
INHOUDSOPGAWE LEER HO RSKOOL RANDBURG KEN 4 HO RSKOOL RANDBURG SKOOLRE LS 7 HO RSKOOL RANDBURG SKOOLRE LS 8 HO RSKOOL RANDBURG SKOOLDRAG 9 FASILITEITE EN DIENSTE 10 OORSKAKELING VAN GRAAD 7 NA GRAAD 8 11 HO RSKOOL RANDBURG GEE DIE PAS AAN 12 HO RSKOOL RANDBURG SPOG 14 VAKKE BY HO RSKOOL RANDBURG 16 HO RSKOOL RANDBURG TRADISIE 18 SENTRUM VIR AKADEMIESE UITNEMENDHEID SAU 20 21 23 VRAE WAT OUERS VRA 28 HO RSKOOL RANDBURG SPORT 29 HO RSKOOL RANDBURG SPORT 30 HO RSKOOL RANDBURG KULTUUR 33 HO RSKOOL RANDBURG MAGNEETSKOOL VIR MUSIEK 34 KONTAKBESONDERHEDE 35 3
LEER HO RSKOOL RANDBURG KEN KOM GESELS MET ONS Skakel gerus Me Annette Steenekamp by die skool 011 782 6226 om die skool te besoek Besoek ons webwerf www hsrandburg co za Sluit aan by ons Facebookbladsy www facebook com hsrand burg Gesels met Randjie ouer in u area ons sal u met graagte aan een voorstel INSKRYWINGS Die finale datum vir die e platform elektroniese inskrywings is nog nie deur die Departement van Onderwys vrygestel nie Ons sal u dadelik per e pos in kennis stel sodra meer inligting beskikbaar is Maak asseblief seker dat ons u e pos adres het SKOOLGELDE Die skoolgelde vir 2019 word op die Algemene Jaarvergadering bepaal Hierdie vergadering vind in Oktober plaas Ons sal u voortydig in kennis stel van enige besluite wat op die vergadering geneem is U sal ook vroegtydig in kennis gestel word van die handboeke en skrifte sodra die besluite geneem is Stel ons asseblief in kennis wanneer u kontakbesonderhede adres e pos telefoonnommers verander KWARTAALDATUMS VIR 2019 EERSTE KWARTAAL 9 Januarie tot 15 Maart TWEEDE KWARTAAL 2 April tot 14 Junie DERDE KWARTAAL 9 Julie tot 20 September VIERDE KWARTAAL 1 Oktober tot 4 Desember 4
SKOOLURE 07 25 tot 14 00 Maandae tot Donderdae 07 25 tot 13 00 Vrydae EKSAMENTYE Gedurende eksamentye volg ons rooster waar leerders net skool toe kom wanneer hulle eksamen moet skryf In die Eerste en Derde Kwartaal skryf ons toetsreeks In die Tweede en Vierde Kwartaal skryf ons toetse en formele eksamen VISIE MISSIE EN WAARDES Ho rskool Randburg is holistiese Afrikaanse opvoedkundige inrigting met Christelike waardes en ho standaarde in akademie sport en kultuur Ons verwelkom leerders van alle rasse en tale wat in Afrikaans onderrig wil word Ho rskool Randburg streef daarna om saam met alle rolspelers naamlik leerders onderwysers ouers die GDO en die gemeenskap diensgerigte benadering te volg Ons poog om leerders optimaal toe te rus om sukses op skool en daarna as volwassenes te behaal Die voedingsarea van die skool is Randburg Roodepoort Noord Sandton Fourways Bryanston en JohannesburgNoord VISIE Die skool waar elke kind ster is MISSIE Ho rskool Randburg se ster skitter in die oog van elke kind Helder vyfpuntster Noord van Johannesburg wat tot eer van die Allerhoogste slaggereed hulp en onderrig aan duisende verleen WAARDES Christelike waardes respek weldadigheid selfbeheersing omgee erkenning vertroue ondersteuning die regte rede MENSE Kinders ouers onderwysers en besoekers is ewe belangrik betrokke en gelukkig TROTS Trotse tradisie trots op prestasie trots op fasiliteite trots op mekaar trots op ONS skool trots in n op alles wat ons doen 5
KEUSES Wye vakkeuse diversiteit van sport en kultuur en kans om TROTS in Afrikaans mens te wees soos ek wil DIENS Vakkundiges en opvoedkundiges onderrig en rig af deur middel van die nuutste tegnologie in goed versorgde omgewing Dit sluit alles van welstand tot waardes in selfs na uurs in die groter gemeenskap Ho rskool Randburg is gewikkel in proses waarin ouers onderwysers en leerders saamwerk tot die daarstelling van suksesvolle organisasieklimaat Sleutelelemente is duidelike rigting en doel inspirerende klimaat kommunikasie ontwikkeling van die menslike hulpbron en aanhoudende verbetering van ons dienste Di benadering is een waarin daar gefokus word op insette ten einde gewenste en beter uitsette te lewer Strategie het sy eie deelnemende en lewendige dinamika by ons skool Ho rskool Randburg skep ruimte waarin deelnemers met oorgawe tot selfverwesenliking kan kom 6
HO RSKOOL RANDBURG SKOOLRE LS Ho rskool Randburg se algemene skoolre ls is as volg Geen leerder op die skoolterrein of in skoolklere mag in besit van enige vorm van alkoholiese drank sigarette aanstekers dwelms pornografiese materiaal of wapen wees f dit gebruik nie Geen leerder mag gedurende die skooldag van die skool of klas afwesig wees sonder wettige of redelike verskoning nie Na afwesigheid moet die leerder die volgende dag afwesigheidsbrief inhandig Leerders moet betyds vir hul klasse en skool opdaag Geen leerder mag die onderrig en leerproses in enige klas bedreig ontwrig of frustreer nie Leerders mag nie die eiendom van die skool of enige ander persoon op enige manier beskadig of ontsier f rommel strooi nie Leerders mag nie onwelvoeglike en lasterlike taal gebruik nie Leerder mag nie die regte of menswaardigheid van enige ander persoon op enige manier bedreig of aantas hetsy deur lasterlike rassistiese seksistiese of ander optrede nie Leerder mag nie enige persoon intimideer seksueel teister dreig of fisies aanrand nie Leerder mag hom haar nie skuldig maak aan enige vorm van diefstal oneerlikheid of vervalsing nie Leerder mag nie die skool se funksionering bedreig deur deel te wees van enige vorm van sameswering of kollektiewe optrede nie 7
HO RSKOOL RANDBURG SKOOLRE LS ALGEMENE RE LS Juwele Slegs kettinkies en armbande met mediese voorskrifte toegelaat Slegs een oorring per oor in oorlob dogters Slegs ringetjies en knoppies word toegelaat silwer goud skoolkleur Matrikulantdogters word rooi knoppies toegelaat Seuns dra geen oorringe of enige ander ringe of haarknippe nie Hare van seuns Ten alle tye kort en netjies Wangbaarde mag nie langer as die middeloor wees nie en moet netjies geknip wees Geen uitheemse radikale haarstyle of haarsnitte nie Geen jel mag aan hare gesit word nie Seuns se baarde moet altyd geskeer wees Hare van dogters Natuurlike netjiese haarstyle en haarsnitte Geen uitheemse radikale haarstyle of haarsnitte nie Jel waks of haarsproei wat netheid bevorder is aanvaarbaar Gekleurde hare strepe in hare moet natuurlik wees en nie opvallend en kontrasterend nie Haarknippe haarkleur goud silwer Matrieks het alleenreg op rooi Haarlinte rekkies haarkleur wit blou Matrieks het alleenreg op rooi Naels Netjies geknip en kort Kleurlose deurskynende naellak geen wit onderlaag nie 8
HO RSKOOL RANDBURG SKOOLDRAG FORMELE SKOOLDRAG SEUNS Langmouhemp netjies ingesteek met skooldas Netjiese swart toeryg skoolskoene Grys skoollangbroek Grys skoolkouse Grys swart gordel Skoolbaadjie met sonder trui NB skooltrui lang moue mag slegs saam met skoolbaadjie aangetrek word MEISIES Blou skoolromp of donkerblou skoollangbroek Langmouhemp met skooldas Vlootblou dik sykouse tights Netjiese swart skoene Skoolbaadjie met of sonder skooltrui NB skooltrui lang moue mag slegs saam met skoolbaadjie aangetrek word INFORMELE SKOOLDRAG SEUNS Blou kortmouhemp netjies ingesteek Netjiese swart toerygskoolskoene Grys skoollangbroek kortbroek Grys skoolkouse Grys swart gordel Skooltrui mouloos mag alleen gedra word MEISIES Blou skoolromp Blou skoolhemp Blou skoolsokkies met swart skoolskoene Skooltrui mouloos mag alleen gedra word Op Dinsdae tydens formele saalopening dra leerders formele skooldrag Ander dae is opsioneel 9
FASILITEITE EN DIENSTE DIENSTE Unieke leerderoorskakelingsprogram van graad 7 na graad 8 Uitstekende matriekuitslae Graad 8 11 toppresteerders Geen vaste vakpakette Die Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid Alpha Centauri Die Magneetskool vir musiek Uitnemende leerkragte AKADEMIESE FASILITEITE Netjies en goed toegeruste klaskamers Dataprojekteerders visualiseerders en interaktiewe witbord Drie rekenaarsentrums Tegnologiewerksentrum Goed toegeruste hotelskool met restaurant area Saal met klank en dataprojektor Toegeruste wetenskaplaboratoriums Musiekmagneetskool en ouditorium Twee kunslokale Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid gestig in 2007 Huiswerksentrum toegerus met rekenaars en internet Eie boekwinkel Twee videolokale Dramateater 10
OORSKAKELING VAN GRAAD 7 NA GRAAD 8 Ho rskool Randburg het unieke oorskakelingsprogram waarby voornemende Randjies vanaf die derde kwartaal kan inskakel Die doel van die program is om leerders vertroud te maak met die ho rskoolpraktyke Onderwerpe wat gedek word is as volg Hoe studeer ek effektief Hoe antwoord ek vraestel in die ho rskool Wat kan ek op akademiese gebied verwag Hoe bestuur ek my tyd in die ho rskool Hoe ontwikkel ek as mens in die ho rskool Ons het ook graad 7 oueraand in November waar ons die volgende belangrike inligting deurgee ter voorbereiding van graad 8 voorbereiding vir die graad 8 jaar handboekbestellings inligting oor skooldrag bekendstelling van graad 8 voogde bekendstelling van sport en kultuuraktiwiteite 11
HO RSKOOL RANDBURG GEE DIE PAS AAN 12
1 93 51 96 123 0 69 0 120 64 52 110 0 59 212 0 121 57 08 135 0 64 2000 196 0 136 69 39 156 2001 231 0 179 77 49 2002 199 0 143 2003 197 0 2004 173 2005 2006 186 1999 5A s 179 1998 6A s 1997 3 3 3 5 2 7 3 2 2 0 80 3 3 3 274 1 19 1 3 8 71 86 319 1 60 1 4 8 13 117 59 39 282 1 43 1 5 8 4 0 113 65 32 251 1 45 3 2 8 7 171 0 112 65 50 286 1 67 2 7 8 6 163 0 113 69 33 215 1 32 6 7 5 2007 175 2 120 68 57 170 0 97 1 0 4 5 3 2008 174 1 147 84 48 269 1 55 3 4 3 7 3 2009 154 0 124 80 52 262 1 70 0 2 5 5 8 2010 124 0 89 71 77 218 1 76 1 2 2 8 8 2011 107 0 77 71 96 146 1 36 1 2 1 1 3 2 2012 143 0 97 67 83 177 1 24 0 1 4 4 2 4 2013 141 2 110 78 01 244 1 73 0 4 2 3 3 5 2014 128 0 95 74 22 190 1 48 0 0 2 5 5 2 2015 127 0 98 77 17 185 1 46 0 3 2 3 2 2 2016 150 0 107 71 33 250 1 67 0 0 3 5 6 5 2017 119 1 75 63 03 196 1 65 0 0 1 2 5 7 TOTAAL 3634 7 2510 69 07 4580 1 26 1 16 30 69 106 112 13 7A s A simbole per leerder 0 66 8A s Aantal A simbole 122 185 9A s Vrystelling 67 03 1996 Individuele prestasies 10A s Vrystelling 124 Kandidate 0 Jaar Druipelinge Akademiese rekord vanaf 1996 2017 1 1
HO RSKOOL RANDBURG SPOG Madelein Louw Matriek 2013 Dux Bedryfsingenieurstudent 2017 Sluit in Roll of Honour Medalje Kursusgemiddeld is 89 92 Beste finale jaarprojek gem 90 Beste student vir vier jaar in Mathematical Science and Operational Research Subjects Gemiddeld is 94 7 Hoogste gemiddeld vir vier jaar 89 92 Beste finale jaarprojek in Optimalisering 90 Dux leerder Jaar Wat doen hulle nou Cindy Irwin 2007 Voltooi in 2017 Doktorsgraad in Biochemie by Potch Lou Ann Botha 2008 Fisioterapeut by Tuks gestudeer Heila Roodt 2009 CA werk as Oudit bestuurder by Deloittes Jean Oosthuysen 2010 CA by Tuks gestudeer Tanya van Eyk 2011 Derde jaar van klerkskap by PWC BCom Rek by Tuks gestudeer wag vir haar uitslae van tweede raadseksamen Leilanie Coetzee 2012 Tans besig met Meestersgraad in Ekonometrie In Honneursjaar gekies om twee maande in New York by Fordham Universiteit nagraadse diploma te doen Tans in Duitsland om Meestersgraad te voltooi en werk as navorsingsassistent vir professor 14
2015 Matrieks sukses al die pad Andr Meyer derde jaar BCom Rek Gemiddeld 91 6 Kursus top student Andr Jooste derde jaar BSc Meg Ing Uitruilstudent na MIT in die VSA Gemiddeld is 87 Chan Hattingh derde jaar Aktuari le Wetenskappe en Finansi le Wiskunde Sewe uit elf onderskeidings Kobus Engelbrecht derde jaar Aktuari le Wetenskappe Fin Wisk Gemiddeld is 90 SPESIALE TOEKENNINGS VIR AKADEMIESE PRESTASIES Boekpryse vir beste Afrikaanse opstel in Voorbereidende Eksamen Beste vakprestasie ontvang kontantprys silwersertifikaat en trofee Die toppresteerders van elke graad ontvang trofee Dux leerder beste akademiese prestasie in graad 12 ontvang trofee silwersertifikaat en UP beurs ter waarde van die inskrywingsgeld by UP Ereskilde word aan leerders met sewe of meer onderskeidings tydens die eindeksamen gegee 15
VAKKE BY HO RSKOOL RANDBURG Graad 8 en 9 Die volgende leerareas wat onderhewig aan die voorskrifte van die Departement van Onderwys is word gevolg Taal Geletterdheid en Kommunikasie Wiskundige Geletterdheid Wiskunde en Wiskundige Wetenskap Natuurwetenskap Sosiale Wetenskap Tegnologie Lewensori ntering Kuns en Kultuur Ekonomiese en Bestuurswetenskap in Graad 8 en 9 verdeel dit in twee vakke naamlik Rekeningkunde en Besigheidstudies om leerders die basis vir Gr 10 Rekeningkunde te bied Graad 9 Volledige beroeps en vakkeusebegeleidingsprogram afneem van psigometriese toetse oorhoofse en individuele terugvoer en ondersteuning verseker wye beroepsmoontlikhede AdMaths AdMaths is lekker uitdaging vir vaardige leerders wat hulle ook vir die tempo en vlak van universiteitswiskunde voorberei Die kursus begin reeds in graad 9 en leerders skryf in graad 12 IEBgeakkrediteerde vraestel Leerders wat in graad 8 gemiddeld van 80 vir Wiskunde handhaaf ontvang uitnodiging en inligtingsbrosjure vir graad 9 Admaths Graad 10 12 Ho rskool Randburg se beleid is dat geen vaste vakpakette aangebied word nie elke leerder het die geleentheid om sy of haar unieke pakket saam te stel Leerders kies die vakke waarvan hulle hou en waarin hulle wil presteer Begeleide proses verseker sinvolle vakkeuses wat aan universiteitsvrystelling voldoen mits die leerder se prestasie aan die vereistes voldoen 16
VAKGROEPE GROEP A Tale Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid Lewensori ntering GROEP B Kuns en Kultuur Sake Handel en Bestuurstudies en Dienste Vervaardiging Ingenieurs en Tegnologie Menslike en Sosiale Studies en Tale Fisiese Wiskundige Rekenaar Lewens en Landbouwetenskappe Addisionele Vakke Afrikaans Huistaal en English Home Language of English First Additional Language Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid Lewensori ntering Dans Ontwerp Dramatiese Kunste Musiek Visuele Kunste Rekeningkunde Besigheidstudies Ekonomie Gasvryheidstudies Toerisme Ingenieursgrafika en ontwerp Geografie Tale Rekenaartoepassingstegnologie Inligtingstegnologie Lewenswetenskappe Fisiese Wetenskappe Dans Besigheidstudies Advanced programme Maths AP Maths IEB kwartaal 3 en 4 van graad 9 jaar Franse spreektaal Ontwerp RTT Ekonomie Musiek Ander soos wat daar belangstelling is 17
HO RSKOOL RANDBURG TRADISIE 18
19
SENTRUM VIR AKADEMIESE UITNEMENDHEID SAU Ho rskool Randburg se kernbesigheid is akademie daarom die ontstaan van unieke Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid Die SAU is skoolgebaseerde ondersteuningspan wat bestaan uit akademiese span akademiese hoofde departementshoofde en graadvoogde en die Departement Opvoedkundige Leiding opvoedkundige sielkundiges en leerfasiliteerders In hierdie sentrum word daar op samewerking tussen leerders ouers onderwysers die skoolhoof en ander kundiges gefokus om die behoeftes van die leerders ouers en personeel op verskillende vlakke aan te spreek Die SAU bied die volgende aan eksamenhulp konsessie ekstra tyd en amanuensis aansoeke by die Departement van Onderwys studiemetodes en tydsbeplanning akademiese hulp en berading aan onderpresteerders akademiese leiding en ontwikkelingstrategie aan top presteerders assessering van leerders met leerhindernisse en die skryf van akademiese plan hulpbronsentrum verwysing na ander deskundiges effektiewe en omvattende voogstelsel wat alle personeel insluit onderl leerareaprobleme en is self proaktief in afwagting van moontlike uitdagings gratis groepsklasse word deur die vakonderwysers by die skool aangebied individuele en kleingroep ekstraklasse teen minder as die markverwante fooi is beskikbaar internetkafee met gratis internettoegang vir taaknavorsing is na skool tot leerders se beskikking na uurse hulp met groeptake bloktyd tydens eksamen en studie onder toesig vir die wat belangstel emosionele ondersteuning en terapie 20
ALPHA CENTAURI LEERDERONTWIKKELING Die projek fokus op die potensiaalontwikkeling van leerders Daar word gepoog om blootstelling aan verrykende onderwerpe soos fotografie en olimpiades te gee Die doelwit is om nie net leerders daarvan te vertel nie maar om hulle aktief deel te maak en te laat leer deur ervaring Enige leerder van enige ouderdom of skool is welkom om hierby aan te sluit Wat l voor FOTOGRAFIEKLUB Ons fokus daarop om die vaardighede aan te leer terwyl ons pret het Die klub ontmoet vir kwartaallikse kompetisies en werkswinkels met spesifieke temas OLIMPIADES Verskeie olimpiades word deur die jaar gehou in die volgende leerareas Wiskunde Natuurwetenskappe Afrikaans English Rekeningkunde IT en RTT SUKSESSTORIE IT OLIMPIADE Sean Groenewald en Stefan Louw het in Oktober 2017 deelgeneem aan die derde en finale rondte van die nasionale rekenaarprogrammeringsolimpiade in Kaapstad Uit 2348 leerders wat landswyd aan die eerste rondte deelgeneem het het 478 die tweede rondte gehaal en uit hierdie groep is slegs dertien leerders na die finale rondte uitgenooi Ho rskool Randburg is die enigste skool wat twee leerders hierdie jaar in die finaal gehad het Die standaard van hierdie kompetisie is gelykstaande aan di van die Internasionale Olimpiade in Informatika 21
VAKUITSTAPPIES Deur deel te neem aan vakuitstappies kry leerders die geleentheid om kurrikulumuitkomstes in die praktyk te ervaar LOOPBAANDAG Ho rskool Randburg bied jaarliks loopbaandag aan waar ongeveer 70 instansies die skool besoek Ouers en leerders is welkom om hier die nuutste inligting te kry om ingeligte besluit te neem oor verdere studies na skool AKADEMIESE TOER Ho rskool Randburg het elke tweede jaar internasionale akademiese toer Tydens hierdie toer neem ons leerders om die top universiteite onder andere Harvard MIT Oxford en Cambridge te gaan besoek Die doel van die toer is om leerders bloot te stel aan akademiese instansies en hulle horisonne te verbreed 22
ONDERWYSERS EN DEPARTEMENTE UITNEMENDE LEERKRAGTE Ho rskool Randburg is trots op spesialis onderwysers in elke vak Ons verseker individuele aandag wat sorg vir puik prestasies Onderwysers fokus op die praktiese en verrykende toepassing van die kurrikulum Graad 12 eindeksamennasieners en hoofnasieners Cluster leiers vir ander onderwysers Eksaminators 44 24 15 18 7 6 NGOS NHOD B graad B Ed ow kwalf Hons ou B Ed Magister WISKUNDE DEPARTEMENT Wiskunde Olimpiade 2012 Harmony Gold SA Maths Olympiad Gauteng Olimpiade vir Wiskunde 1 x Meerstersgraad in Wiskunde 3 x Wiskunde 3 grade 1 x Wiskunde 2 graad 2 x B Ed Wiskunde kwalifikasie Totaal van 128 jaar onderrig ervaring in Wiskunde Me E Gerber is die medeskrywer van Fabulous Maths Gr 4 6 vir CAPS 23
AFRIKAANSE DEPARTEMENT Hier leer ons die lewe in ons eie taal ken Die taal waarin ons dink praat en bid In hierdie departement word nie net akademiese kennis gedeel nie maar ook hoe belangrik dit is dat ons vir ons taal lief moet wees en trots mag wees daarop om Afrikaans te wees Ons neem deel aan die Spraakgilde Ons hou werkswinkels en opvoerings oor die voorgeskrewe werke Ons het ons eie po sie aand en boekuitstallings waar ons die waarde van boeke en letterkunde leer ken Graad 12 eindeksamennasieners Lente seminaar vir personeel Deelname aan Spelathon kompetisie ENGLISH DEPARTMENT In Grade 8 and 9 we try to elevate the standard of English of all learners by incorporating the Home Language curriculum In Grade 10 to 12 learners have the choice whether to follow the Home Language or First Additional Language curriculum We are proud of our learners achievements in the English Olympiad Speech Guild Debating and Rotary Speaking Competitions we are one of the few Afrikaans schools which participates Ho rskool Randburg frequently achieves superior results in these events often dominating the English schools 24
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE Besigheidstudies Rekeningkunde en Ekonomie in die top vyf skole in die distrik Uitstekende uitslae van die graad 12 leerders Noue skakeling met tersi re instansies Besoeke aan tersi re instansies soos SARB Korporatiewe besoeke bv Ernst Young en KPMG ons leer meer van die sakew reld Rekeningkunde Olimpiade KUNSTE DEPARTEMENT Grootste Kunste departement in die omgewing Vakke Dramatiese Kunste Musiek Visuele Kunste Dans en Ontwerp In al hierdie vakke kry die leerders die geleentheid om hulle ten volle uit te leef en hulle kreatiwiteit binne veilige omgewing onder leiding van passievolle onderwysers te ontwikkel Leerders neem jaarliks deel aan kunsuitstallings Eisteddfod konserte opvoerings ATKV kompetisies en vele meer Hulle ontmoet bekendes uit die drama musiek en kunsw reld en kry die geleentheid om by akteurs en musici waardevolle lesse te leer Die liefde en entoesiasme van die onderwysers spoor die leerders aan om beroep in die w reld van die kunste te volg Eie kunsuitstalling tydens Kriewelfees 25
WETENSKAPPE Hoogs gekwalifiseerde onderwysers en senior onderwysers met ondervinding op provinsiale vlak in moderering en assessering graad 12 eindeksamennasieners Ons hou tred met die nuutste tegnologie Leerders word blootgestel aan aktiwiteite wat deur tersi re instansies aangebied word Uitstekende graad 12 uitslae in Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe Ons neem aan die Bio Science Wetenskap Nasionale Olimpiade deel IT EN RTT Me Claire Smuts is in 2018 deur die Departement van Onderwys genooi om deel te wees van span wat nuwe interaktiewe e handboeke vir RTT graad 12 ontwikkel Lewer jaarliks toppresteerders in die distrik Beide hierdie vakke is gerig op probleemoplossingsvaardighede Die vakke is moet vir die toekoms TEGNOLOGIE DEPARTMENT Het uitstekende tegnologiese fasiliteite wat leerders die geleentheid bied om volgens hul volle potensiaal te presteer Is daarop ingestel om leerders se vaardighede as tegnolo te verbeter Integreer teoretiese kennis en praktiese vaardighede om verhoogde handvaardighede en tegnieke te demonstreer Is dinamiese en innoverende departement waar leerders die geleentheid ontvang om praktiese vaardighede te ontwikkel Die vak is genotvolle en hands on lewenservaring 26
GEOGRAFIE EN SOSIALE WETENSKAPPE Lewer jaarliks met trots bydrae tot afgeronde en ingeligte SuidAfrikaanse burgers Kontempor re probleme en beskerming van ons erfenis word deurlopend aangespreek Leerders wat beroepsgerigte verwagtinge in hierdie veld koester word maksimaal toegerus VAKMUSIEK Musiek as vak word vanaf graad 10 tot 12 by Ho rskool Randburg aangebied Dit kan as sewende vak gedurende skooltye of as agtste vak in die middae geneem word Leerders doen musiek geskiedenis musiekteorie komposisie improvisasie en gehoorontwikkeling Elke leerder moet ook instrument bespeel en in graad 10 op graad 3 4 standaard wees om die vak te neem Indien die leerder nie op die vereiste standaard is nie sal oudisie afgeneem word Onderwysers kan enige instrument aanbied klavier sang blaas en strykinstrumente rock f klassieke kitaar of tromme perkussie slaginstrumente Die Gauteng Departement van Onderwys se sillabus word gevolg en leerders kan ook eksterne eksamens afl Unisa Royal Schools Trinity as hulle sou verkies Alhoewel dit baie kreatiewe en genotvolle vak is verg dit deursettingsvermo en toewyding 27
VRAE WAT OUERS VRA Hoe groot is ons klasse Hierdie is seker die eerste vraag wat elke ouer vra Dit spreek ook die kommer uit oor die kwaliteit van akademiese aandag wat leerder in klas ontvang By Ho rskool Randburg is akademie ons kernbesigheid en klastyd is heilige tyd Ons poog om waar moontlik ons klasse te beperk tot tussen 26 en 30 leerders ho akademiese standaard in die klaskamer te handhaaf die volle tydsduur van die periode met akademie besig te wees werk van klok tot klok goeie werksetiek van die leerder sowel as die onderwyser te verwag meer van die leerders en onderwysers te verwag as wat die kurrikulum vereis Op hierdie wyse word daar voorsiening gemaak vir die identifisering en die aanspreek van individuele behoeftes In samewerking met u as ouer leerder en onderwyser is gehalte onderwys die basis Is daar ekstra klasse Maandae is akademiese middae by die skool Gratis ekstra klasse word veral in Wiskunde Natuurwetenskappe en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied Hierdie middagklas fokus op hersiening en ondersteuning Leerders re l self met die betrokke vakonderwyser indien enige ander hulp benodig word Die Sentrum vir Akademiese Uitnemendheid kan ook genader word vir enige verwysings Is daar akademiese fasiliteringsdienste Ho rskool Randburg volg ge ntegreerde program tussen personeel en leerders om optimale geleenthede te bied ter voorbereiding van verdere studies na skool deur die bevordering van Universiteitvrystelling en die hantering van navrae deur die loop van graad 10 12 Ons bied ondersteuning en leiding aan toppresteerders ten einde hul algemene prestasie te verbeter Kurrikulum Ho rskool Randburg volg die CAPS kurrikulum wat fokus op toepassing en integrering van leerinhoude en vereis ho r kognitiewe interaksie van die leerder 28
HO RSKOOL RANDBURG SPORT Dwarsdeur die jaar is daar verskeie geleenthede om Ho rskool Randburg op die sportveld te verteenwoordig Daar word van elke leerder verwag om aan ten minste twee sportsoorte per jaar deel te neem winter en somersport Die skool bied die geleentheid vir elke kind om aan spansport deel te neem Kontak gerus die sportkantoor as jy onseker is waar jy sal inpas Die volgende sportsoorte word by Ho rskool Randburg aangebied Atletiek Tafeltennis Rugby 7 en 8 Kamp Netbal Skaak Hokkie Ruitersport Krieket Landloop Tennis Skiet Swem Bergfietsry Ons gee ook erkenning aan leerders wat aan buitesportsoorte deelneem Sportdrag wanneer jy deelneem Soos voorgeskryf vir die verskillende sportsoorte Sportdrag wanneer jy nie deelneem nie Randjies kortbroek Randjies ondersteunershemp Randjies sokkies Randjies sweetpak Wit tekkies met minimum versierings Toeskouers By sportgeleenthede word daar van leerders verwag om ten alle tye in volle skooldrag geklee te wees 29
HO RSKOOL RANDBURG SPORT 30
31
I HAVE TALENT TALENT IDENTIFISERING EN ONTWIKKELING I HAVE TALENT is nog een van die vele geleenthede wat Randjies het om maksimaal te ontwikkel Ons leuse is dat almal talente het dit moet net ontdek en ontwikkel word Elke Randjie word ten minste twee keer gedurende die vyf jaar getoets Talent gaan dus nie maklik hier by ons raak verlore nie Nadat aanleg sterkpunte en leemtes bepaal is word daar dan daadwerklike stappe in plek gesit om elkeen te ontwikkel tot die beste wat hy sy kan wees Daar vind vier middae per week ontwikkelingsessies plaas en Randjies skakel in soos wat dit hulle pas Alle aspekte van fisiese ontwikkeling word aangespreek en vordering is meetbaar Ons is trots op wat oor kort tydperk bereik is Ons nooi ieder en elk om van hierdie gratis geleentheid gebruik te maak Kondisioneringsfasiliteit By Ho rskool Randburg se Rugby kondisioneringsfasiliteit fokus ons daarop om ons rugby spelers fisies voorbereid en gekondisioneerd vir die rugbyseisoen te kry Ons maak gebruik van liggaamlike oefeninge soos opstote optrekke toutrek oefeninge staanwerk boks spronge en slaansak oefeninge om die spelers so sterk as moontlik te kry Fiksheid en kragoefening is vir ons die belangrikste aspek van rugby en ons l klem daarop dat dit in plek is voordat spelers op rugby veld uitdraf Gekondisioneerde speler is beseringsvrye speler en dit is die belangrikste Al ons oefeninge is rugby geori nteerd en is gebaseer op oefeninge wat die Super 15 spelers gebruik vir hulle voor seisoen en binneseisoen kondisionering maar net op baie ligter vlak Ons het voltydse kondisioneringspesialis ondervinding wat voltyds in die fasiliteit werk 32 met genoegsame
HO RSKOOL RANDBURG KULTUUR By Ho rskool Randburg kan elke kultuurkind sy plekkie vind om in ons sterrehemel te skitter Ons bied die volgende kultuuraktiwiteite aan Koor Reeds twee keer gekroon as die beste Gemengde Skoolkoor ATKV Applous kompetisie Produksies Elke twee jaar professionele produksie in professionele teater Debat Debating Redenaars Speech Guild Spraakgilde Drama akademie Dansakademie Fotografieklub Musiek Magneetskool Koe Randjie CSV Kriewelfees Writer s Club Eisteddfod ATKV Tienertoneel Kunskompetisie Voortrekkers Nuwe opwindende Glee Klub Randjie is drie dimensionele sterretjie wat deelneem aan kultuur sport n akademie 33
HO RSKOOL RANDBURG MAGNEETSKOOL VIR MUSIEK Ho rskool Randburg het die enigste Magneetskool in ons distrik Dit beteken dat ons satellietskole in ons distrik het en onder andere daar gaan klas gee Enige leerder van enige skool mag vir onderrig by ons aansluit Ons leerdergetal wissel van 200 na 250 leerders Ons het ses departementele en vier tydelike personeellede Die fooie is uiters bekostigbaar Die Magneetskool vir musiek het ook reputasie van professionele onderrig met uitstaande resultate Instrumentale onderrig en sanglesse word individueel aangebied terwyl teorieklasse in groepverband aangebied word Daar word gereeld konserte gehou waar leerders die geleentheid kry om in ensemble verband op te tree Instrumentale onderrig word in die volgende instrumente aangebied Klavier Kitaar ligte klassiek en Sang rock Klawerbord Keyboard Klarinet Blokfluit Saksofoon Viool Cubase Tjello Konserte word gereeld gere l om aan elke leerder die geleentheid te bied om op te tree Leerders word vir praktiese en teoretiese Unisa eksamens asook Eisteddfod kompetisies Daar word elke jaar uitstaande prestasies behaal Ho rskool Randburg se Magneetskool vir musiek voorsien in elke leerder se behoeftes en kan gekontak word by 011 888 3536 of hsmms global co za 34
KONTAKBESONDERHEDE Webwerf www hsrandburg co za Telefoonnommer 011 782 6226 Faksnommer 0866 715 203 E posadres Annette Steenekamp bemarking hsrandburg co za Fisiese adres h v Rabiestraat en Malibongwerylaan Fontainebleau Posadres Posbus 77252 Fontainebleau 2030 Baie dankie dat jy Ho rskool Randburg as jou ho rskool oorweeg Indien jy enige navrae het moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie 35
36
simple
booklet
Market Simple
Turn your marketing collateral into a web booklet just like this one.
Always
FREE
Get Started