simplebooklet thumbnail

HOOFSTUK OPSOMMINGS VIR HOOPVOL

HOOPVOL 

HOOFSTUK 1

Nathalie de Koker word aan ons bekend gestel.

Sy werk by die Rose and Crown -enigste hotel op Hoopvol.

Die eienares, Tannie Lettie, drink (brandewyn) saam met die Burgermeester, Tannie Leatitia September.

Nathalie wil huis toe gaan, en Tannie Lettie herinner haar dat sy ambisie moet kry.

Nathalie moet wasgoed by die huis gaan was.

Sy woon saam met Pastoor Chalmers en sy vrou. Mevrou Chalmers doen geen huiswerk nie.

Gielie nooi Nathalie om pool te kom speel by die hotel maar sy wil nie.


HOOFSTUK 2

Ben is op die trein op pad Pretoria toe.

Hy kry nie die beelde van sy ma en sussie se verkoolde lyke uit sy kop nie.

Hy begin in skok gaan, en een van die vroue op die trein kom sit by hom en kalmeer hom.

Ben is dankbaar dat iemand omgee.

Hy weet nie wat hy gaan doen sodra hy in Pretoria kom nie.