House committee 2016/2017

These nine ladies have been chosen by the residence to represent Karlien in their term. They have Karlien's best interest at heart and are extremely proud of this residence. These ladies will give thier best for each and every resident in Karlien. You will work closely with them in the year to come and form a close bond during this time. These ladies work together with the House Parents and residence official. I am proud to introduce them to you.

Welkom toekomstige Karliener!

Koshuisbestuur 2016/2017

Hierdie nege dames is deur die koshuis verkies om tydens hulle termyn die koshuis te verteenwoordig en dra Karlien se belange elke dag op die hart. Hierdie dames is uiters trots op die koshuis en wil die beste vir elke Karliener hê. Julle gaan 'n noue band vorm omdat julle in die jaar wat kom baie saam gaan werk. Hierdie dames werk tesame met die koshuisouers en inwooningsbeampte. Ek stel hulle graag aan julle voor.

Welcome prospecctive Karliener!

Liewe Eerstejaar,

Welkom by jou Huis!

So bang soos jy nou dalk mag voe en hoe verboureerd jy dalk is, moet jy net onthou:

"The only person you are destined to become is the person you decide to be" - En jy het klaar gekies om by die beste kampus te studeer, en daarby in die beste koshuis te bly!!

 

Vandag is seker vir jou 'n bittersoet gevoel, jy weet nie wat om te verwag nie en jy is hartseer om die huis te verlaat. Ek hoop dat jou eerstejaar in Karlien jou sal kan laat vergeet van die seer en kan help met die verlange. Hier verander elke koekon in sy eie unieke, beeldskone vlinder en sal Karlien jou vorm in die dame wat jy altyd wou wees. Hier het jy ide geleentheid om jouself te vind, te leer ken en te floreer. Geniet elke oomblik!

 

Marishca Burger

Marishca Burger 

Primaria, Seniors & Tug

BCOM Forensiese Rekeningkunde / BCOM Forensic Accounting

4de jaar / 4th year

Vloer 1 / Floor 1 : Carissimo